Mevrou Mevrou

Gerda de Sousa & Dianne Broodryk

Dis hier waar jy hoor waaroor ‘n Mevrou se lewe nou eintlik gaan – ‘n dosis hardop lag, lang trane huil, vra vir genade, pleit vir geduld. Elke dag se dinge op ‘n skinkbord en nee, nie met tee nie. Hierdie Mevrouens doen nie tee en toebroodjies nie. Maar dan is Gerda de Sousa en Dianne Broodryk nou ook nie alledaags nie. Hulle is maal twee. Hulle is Mevrou Mevrou! Hierdie seisoen word aan jou gebring deur die Arrie Nel Apteekgroep.
af South Africa COMEDY · PERSONAL JOURNALS