True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe

26 Sep Die onheil van die reeksmoordenaar genaamd Moses Sithole

1 HR 22 MIN
Moses Sithole het in die vroeë 1990s sy moord bewind gevoer onder vroue in Atteridgeville, Boksburg en Cleveland. Sithole is in die geskiedenis boeke aangeteken as die veroordeelde reeksmoordenaar met een van die meeste slagoffers ooit. Gerda de Sousa vertel dié ware misdaad verhaal in die vierde episode van True Crime South Africa - die Afrikaanse weergawe.
AF  SOUTH AFRICA