Mevrou Mevrou

27 Feb Mevrou verbreek die 11de gebod

11 MIN
Mevrou het ‘n dilemma … mag ‘n mens foto’s opskeur? Nie ál die foto’s nie, maar daai oues wat jy nog gehou het vir wie-weet-hoekom en wie-weet-wie. Foto’s waarop jy niemand meer herken nie op plekke wat jy nie meer kan onthou nie. Die een Mevrou wil net skeur, die ander Mevrou lig ‘n wenkbrou.
AF  SOUTH AFRICA