Die Groot Trek

4 Jul #DieGrootTrek - Liezel van Intiem (Buite egtelike verhoudings)

20 MIN
Download (8.3 MB)
Nienie en Liezel gesels oor die baie sensitiewe onderwerp van ‘n buite egtelike verhouding en hoe om jou huwelik te red as so iets gebeur het. Dit bring ongelooflike seer en verwoesting, maar daar is altyd hoop.
AF  SOUTH AFRICA