Die Groot Trek

24 Jul #DieGrootTrek - Dag in die lewe van (Grafiese Ontwerper)

27 MIN
Download (12.9 MB)
Ons het almal al beelde gesien wat onmiddelik ons oog vang, maar wie is die kreatiewe meesterbreine agter hierdie skeppings. Vandag gesels ons met Amone n grafiese ontwerper oor wat haar beroep so spesiaal maak en wat mense nie weet van dit nie.
AF  SOUTH AFRICA