Die Groot Trek

7 Sep #DieGrootTrek - Dag in die lewe van Entrepreneur (SOX)

25 MIN
Download (12.0 MB)
Jy het al gehoor daar word gese, jy moet jou sokkies optrek! Dis presies wat hierdie entrepreneur gedoen het en toe een van Suid-Afrika se suksesvolste sokkie maatskappye begin wat nou uitvoer reg oor die wereld.
AF  SOUTH AFRICA