4 Sep #DieGrootTrek - Dag in die lewe van DuikInstrukteur (Peter)
33 MIN
Download (15.6 MB)
Baie mense is doodbang vir water maar nie Peter nie. Hy is al vir langer as 30 jaar in die duikbedryf en het al duisende mense opgelei om hierdie onderwater sport te kan geniet. Ons vind uit hoe lyk 'n dag in sy lewe en wat die beste dele van sy beroep is.
AF
SOUTH AFRICA