6 Oct #DieGrootTrek - DOEP & NIENS se ou Onnies.
29 MIN
Download (13.6 MB)
Op Internationale Onderwysersdag het ons dit goed gedink om twee van ons gunsteling onnies in te kry. Toevallig dat die twee ook met mekaar getroud is. Ons gesels oor ou skool memories en watse rol die onderwysers in Doepie en Nina se lewe gemaak het.
AF
SOUTH AFRICA