Die Groot Trek

11 Oct #JouGrootKuier - Pieter Smith

30 MIN
Download (14.3 MB)
Die man agter die lekker saamsing nommertjies by kuiers regoor Suid Afrika, Pieter Smith, kuier vandag saam ons in die ateljee en ons gesels bietjie oor name wat gebruik word in sy liedjies asook stereotipes en hoe hy dit maak werk in sy musiek.
AF  SOUTH AFRICA