17 Nov #DieGrootTrek - Rooksein (Weet Jy?)
36 MIN
Download (17.3 MB)
Rooksein weer terug in die ateljee saam ons vandag, en dit nogal op n Vrydag ook. Vir die eerste keer op radio ooit gaan hulle die nuwe enkelsnit "Weet Jy" opvoer. Ons vang ook n bietjie op en hoor hoe hulle skedules bymekaar hou en watse tipe shows hulle die meeste geniet!
AF
SOUTH AFRICA