Die Groot Trek

20 Nov #DieGrootTrek - Nina kry Doep se ruggie Mauritius READY!

12 MIN
Download (5.7 MB)
Doep vat n bietjie tyd af maar wou nie opdaag by die see met n rug vol hare nie. Ons persoonlike beauty queen Nina het dit op haarself geneem om seker Doep is Mauritius ready en kan homself geniet met n vars wax vir sy ruggie!
AF  SOUTH AFRICA