22 Nov #JouGrootKuier - Leon Gropp
31 MIN
Download (14.9 MB)
Nina voel so bietjie uit oor Doepie en Leon se "Bromance" want hulle praat die taal. Leon Gropp kuier vandag en voer ons weg met sy musiek en kom vertel ons ook oor sy nuwe Kersfees liedjie wat sopas uitgekom het.
AF
SOUTH AFRICA