Die Groot Trek

31 Jan #JouGrootKuier - Kosie Beukes

25 MIN
Download (12.2 MB)
Vir ons heel laaste Groot Kuier ooir het ons besluit om die 16 jarige Kosie Beukes te nooi om ons te kom bederf met bietjie boeremusiek en te vertel hoekom hy die tipe musiek wil bekendstel aan jong mense.
AF  SOUTH AFRICA