Die Groot Trek

29 Jan #DieGrootTrek - Buitelandse Luisteraars gaan stem

25 MIN
Download (11.7 MB)
Daar is soveel Suid-Afrikaners al in die buiteland dat indien hulle almal stem ons plaaslike verkiesing se uitslae 'n groot verandering kan inhou. Ons loer in by n paar van hulle en hoor of hulle gaan stem en of hulle weet wat die proses is om in die buiteland te stem.
AF  SOUTH AFRICA