5 Feb #DieGrootTrek - Doepie word geskok (Groot Vrees 3)
25 MIN
Download (11.9 MB)
So Doepie is nie baie lief vir elektrisiteit nie en met luisteraars wat gevra is om in te skryf vir Groot Vrees 3 het Sonet besluit dis n goeie idee as Doepie probeer een van sy vrese oorkom in die ateljee. Doepie was nie baie beindruk met die plan nie.
AF
SOUTH AFRICA