13 Feb #DieGrootTrek - SONA 2024 bespreking met Ayanda Alie van BOSA
25 MIN
Download (11.8 MB)
Ayanda is die voormalige woordvoerder van minister van vervoer Fikile Mbalula en is huidiglik die kommunikasie bestuurder vir Build One SA. Ons gesels bietjie oor alles wat die president belowe het gedurende sy State Of The Nation speech laas week en wat die verkiesing moontlik vir ons kan inhou.
AF
SOUTH AFRICA