Die Groot Trek

19 Feb #DieGrootTrek - Dag in die lewe van - Haarstilis

37 MIN
Download (17.4 MB)
Vandag kuier Luzaan De Kock van Hair by Luzaan by ons om te gesels oor haar loopbaan as haarstilis. Ons het ook n hele paar vrae oor die gesondheid van jou hare gevra en van lekker stories wat mens net in n salon sal vind.
AF  SOUTH AFRICA