Die Groot Trek

23 Feb #DieGrootTrek - Raaf in die ateljee

28 MIN
Download (13.6 MB)
Van ons gunsteling gaste om te kom kuier is Raaf. Hulle het die naweek weer n optrede in Pretoria en wou graag kom inloer om ons meer te vertel van hulle Valentyns liedjie asook waarmee hulle besig is en hulle planne vir 2024.
AF  SOUTH AFRICA