26 Feb #DieGrootTrek - Dag in die lewe van 'n Grimeerkunstenaar
36 MIN
Download (17.3 MB)
Lindsey Swart is n grimeerkunstenaar vir die sterre en het al van ons land se mooiste gesiggies geverf. Vandag vertel sy ons bietjie meer van haar loopbaan en ook hoekom dit na 25 jaar steeds haar passie is.
AF
SOUTH AFRICA