Die Groot Trek

4 Mar #DieGrootTrek - Dag in die lewe van 'n Tandarts

31 MIN
Download (14.6 MB)
Dr Talitha het vandag by ons kom kuier. Sommige mense is bang vir haar en die ander is dankbaar vir die werk wat sy doen. Ons gesels met haar oor haar loopbaan, hoekom sy besluit het om 'n tandarts te word en wat hoogtepunte is van haar beroep.
AF  SOUTH AFRICA