Die Groot Trek

18 Mar #DieGrootTrek - Dag in die lewe van n Forensiese Balistiese Deskundige

39 MIN
Download (18.6 MB)
Wes van der Westhuizen is n Forensiese Balistiese Deskundige en die eienaar van WESCO forensiese dienste. Ons almal geniet stories op die TV soos CSI ens maar Wes doen dit vir 'n lewe. Hy kom vertel ons bietjie van wat sy beroep behels en ook van die sake waarop hy al gewerk het.
AF  SOUTH AFRICA