Ontbyt met Doepie en Nina

22 Mar #DieGrootTrek - Loufi en sy nuwe enkelsnit

30 MIN
Download (14.4 MB)
Loufi of soos Doepie hom noem, Die Loufster, is vandag weer in die ateljee. Hy kom stel sy eerste enkelsnit as onafhanklike kunstenaar vry genaamd "Plaas Toe". Loufi deel ook bietjie sy testimony met ons oor hoe die Here in sy lewe ingegryp het en hoe dit vandag vir hom krag gee.
AF  SOUTH AFRICA