26 Mar #DieGrootTrek - Grootgeld met Thys van Everest Wealth
25 MIN
Download (11.8 MB)
Elke laaste dinsdag van die maand gesels ons met Thys Van Zyl alles GrootGeld. Ons loer bietjie na wat gebeur het in die markte, die afsluiting van die finansiele jaareinde en ook waar om jou geld te belê met die verkiesing wat opkom en met die kragkrisis in SA wat steeds onstabiel is.
AF
SOUTH AFRICA