Die Groot Trek

9 Apr #DieGrootTrek - Departement van Basiese Onderwys (ECE Toolkit)

35 MIN
Download (16.6 MB)
Die Departement van Basiese Onderwys (DBO) het die "ECE Toolkit", 'n geslagsideologie en geslagsidentiteitsopleidingsprogram vir primêre en pre-primêre onderwysers, en by uitbreiding, vir primêre en pre-primêre skoolkinders, in die geheim bekendgestel. Die DBO het sy standpunt gestel dat openbare deelname nie vereis word nie en dit word ook nie oorweeg nie. Ons gesels met Michael Swain van FORSA (Freedom of religion South Africa) en Elijah Mahlanga, woordvoerder vir die DBO oor wat hierdie beteken vir skole, kinders en ouers!
AF  SOUTH AFRICA