23 Apr #DieGrootTrek - Graham Coetzer oor sy boek Hunting with the Hawks
36 MIN
Download (17.3 MB)
Die Valke, Suid-Afrika se elite-misdaadbestrydingsmag, het talle van ons ergste misdadigers agter tralies geplaas. In hierdie boek bied die ondersoekende joernalis Graham Coetzer ons 'n seldsame kykie in die geheimsinnige wêreld van hierdie top polisie-eenheid.
Terwyl die listigheid van Suid-Afrika se gevaarlike misdadigers blootgelê word, is Hunting with the Hawks ook 'n ode aan die harde werk en toewyding van die beste van ons polisiediens.
AF
SOUTH AFRICA