Die Groot Trek

10 May #DieGrootTrek - Danny Smoke Enkelsnit (Stadig)

31 MIN
Download (14.9 MB)
Danny se eerste vol album het uitgekom in 2019 en hy het die kitaar en pen weer afgestof vir iets nuut. Hy kom kuier vandag om te gesels oor sy musiek loopbaan as solo kunstenaar en wat die nuwe "Danny Smoke" klank inhou met die vrystelling van sy nuwe enkelsnit "STADIG".
AF  SOUTH AFRICA