9 May #DieGrootTrek - Eloff kom kuier
26 MIN
Download (12.6 MB)
Doepie en Nina kom bietjie agter die kap van die byl rakende die "Prins van Potch" titel wat Eloff mee rondgeloop het. Ons gesels ook bietjie oor sy nuwe musiek en hoe hy bietjie meer sy ander kant wys op die nuwe liedjies.
AF
SOUTH AFRICA