Die Groot Trek

14 May #DieGrootTrek - Louis Van Der Watt - Atterbury (Ek Verkies SA)

23 MIN
Download (11.2 MB)
Hy is een van ons land se mees prominente besigheidsmanne. Sy maatskappy doen besigheid reg oor die wereld en Louis kan kies om enige plek in die wereld te woon my hy verkies steeds Suid-Afrika. Ons het met hom gesels oor geleenthede in SA en waarom hy nie nog nie homself voltyds oorsee bevind nie.
AF  SOUTH AFRICA