Die Groot Trek

23 May #DieGrootTrek - Vanes-Mari inspireer om jou eie berg te klim!

31 MIN
Download (14.6 MB)
Vanes-Mari Du Toit het sopas terug gekom van Nepal af. Sy was deel van n groep avonturiers wat 'n Guiness world rekord gaan breek het ten bate van n goeie doel. Sy vertel vir ons van hoe hierdie reis haar uitkyk op die lewe verander het en wat hulle alles moes deurmaak om bo te kom!
AF  SOUTH AFRICA