True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe

1 Jul Die moord wat Pofadder soos ‘n slang kom pik het

50 MIN
Inwoners van die klein Noord-Kaapse dorpie van Pofadder is in 2020 tot stilstand geskok toe een van hulle spog seuns vermoor is. Asof die ontdekking van Leon Brits se liggaam in sy swembad nie erg genoeg was nie, het die onthulling van die meesterbrein agter die moord, die gemeenskap in ongeloof gelaat.
AF  SOUTH AFRICA