Die Groot Trek

8 Jul #DieGrootTrek - Dag in die lewe van TV Sjef - Corli Prinsloo

38 MIN
Download (18.2 MB)
Sy is een van ons gunsteling gaste en sy maak die smaaklikste kos, nie net by die huis nie maar ook op Televisie. Corli Prinsloo, Koekedoor wenner en OntbytSake Sjef kom kuier vandag by ons om ons meer te vertel van haar beroep en hoe dinge agter die skerms werk.
AF  SOUTH AFRICA