Die Groot Trek

15 Jul #DieGrootTrek - Dag in die lewe van - Profesionele Jagter

26 MIN
Download (12.2 MB)
Francois Haasbroek is 'n professionele jagter en is ongelooflik passievol oor diere en die natuur. Ons gesels vandag met hom oor sy beroep en die wanindruk wat mense het oor wat hy doen en ook sy hoogte- en laagtepunte.
AF  SOUTH AFRICA