Die Groot Trek

18 Jul #DieGrootTrek - Dr Anke De Beer oor Nuwe kinder kuberveiligheid boek

36 MIN
Download (17.2 MB)
Dr Anke de Beer het al by ons kom kuier oor haar vorige boek wat n handleiding was vir ouers genaamd "Digital Dillema". Haar nuwe boek is gemik op kinders 6-9 jaar oud en hulle te help verstaan wat die risiko is van te veel skertyd op slimfone en tablette. Die is n moet luister vir elke ouer.
AF  SOUTH AFRICA