22 Aug #DieGrootTrek - Grandi Theunissen en Sean Bolhuis
36 MIN
Download (16.8 MB)
MMC Vir gemeenskap veiligheid in Tshwane, Grandi Theunissen en Sean Bolhuis van die Metro Polisie kom kuier en gesels oor die suksesse wat hulle die afgelope paar maande gehad het met die skud van voertuie en ook die projekte wat hulle mee besig is in Pretoria om ons stad veiliger te maak vir almal.
AF
SOUTH AFRICA