Die Groot Trek

23 Sep #DieGrootTrek - Doepie vind uit oor sy erfenis

27 MIN
Download (12.9 MB)
Met Erfenisdag wat more gebeur het Doepie gaan kuier by die ErfenisSentrum by die Voortrekker Monument. Die argiewe het duisende boeke oor verskeie familiename en stambome en met die hulp van die span daar het Doepie gaan kyk of hy kan uitvind waar en hy en van die luisteraars vandaan kom.
AF  SOUTH AFRICA