8 Oct #DieGrootTrek - EskomSePush waar is die manne nou?
17 MIN
Download (8.4 MB)
Na amper 200 dae sonder loadshedding het Doepie en Nina gewonder waar is ons "Heroes" wat seker gemaak het ons het n slim app op ons fone wat vir ons sê wanneer die krag afgaan. Ons gesels met die mede-stigters van die ESP app, Dan Southwood-Wells and Herman Maritz oor waar die idee ontstaan het en hoe dinge nou loop.
AF
SOUTH AFRICA