Die Groot Trek

11 Oct #DieGrootTrek - Sonder Onderbroeke stel LEGO vry!

21 MIN
Download (9.9 MB)
Ons GrootFM Battle of the Bands wenners 2024, die Sonder Onderbroeke het kom kuier. Doepie en Nina voel soos trotse ouers want die jong mans was 2 weke voor hulle ingeskryf het nie eers 'n band nou, nou het hulle n platekontrak en hulle eerste enkelsnit word vrygestel waar alles begin het op DIE GROOT TREK!
AF  SOUTH AFRICA