Die Groot Trek

15 Oct #DieGrootTrek - Francois van Coke se nuwe boek en enkelsnit

30 MIN
Download (14.3 MB)
Een van die mees gerespekteerde mense in Suid-Afrikaanse musiek is Francois Van Coke. Sy nuwe boek "Hoe ek dit onthou" vertel stories uit sy jonger jare en hoe alles bymekaar gekom het. Dan stel hy ook sy nuwe enkelsnit vry genaam "Victor Ludorum" en hy besluit ook hy gee vir Doepie 'n nuwe Bynaam!
AF  SOUTH AFRICA