Die Groot Trek

28 Oct #DieGrootTrek - Dag in die lewe van 'n PR Spesialis

32 MIN
Download (15.3 MB)
Bronwyn Roets was die PR persoon vir span Suid-Afrika by die Olimpiese spele en sy kyk ook na 'n hele klomp hoë profiel sportsterre. Ons gesels met haar oor die onlangse spele in Frankryk en ook wat dit vat om te doen wat sy doen vir 'n loopbaan!
AF  SOUTH AFRICA