4 Nov #DieGrootTrek - Dag in die lewe van 'n onderwysers.
36 MIN
Download (17.1 MB)
Baie mense dink dit is net n halfdag werk. Maar hulle kan nie meer verkeerd wees nie. Hanneline de Bruin en haar Dogter is albei onderwysers en het vandag met ons kom gesels oor die lang ure en die uitdagings wat hulle het in hierdie baie belangrike beroep!
AF
SOUTH AFRICA