5 Nov #DieGrootTrek - Ons die Band
36 MIN
Download (16.9 MB)
Marco en Ruve van die groep ONS het weer kom inloer en lekker gekuier saam Doepie & Nina. Ons hoor van hulle splinternuwe album genaamd "Begin" en ook wat vir hulle voorlê vir die res van die jaar.
AF
SOUTH AFRICA