Die Groot Trek

15 Nov #DieGrootTrek - Christel Van Den Bergh

32 MIN
Download (15.0 MB)
Sy het lanklaas kom kuier maar vandag is sy hier. Christel Van Den Bergh kom loer in by Doepie en Nina en gesels oor haar lewe as mamma en Plaasvrou en wat die verandering so wonderlik en uitdagend gemaak het.
AF  SOUTH AFRICA