Die Groot Trek

18 Nov #DieGrootTrek - Dag in die lewe van - Eiendoms Agent

38 MIN
Download (18.2 MB)
So ons ken hulle as "eiendoms agente" maar die regte term deesdae is Eiendomspraktisyn. Chelsea Maree kom kuier vandag by ons om meer te vertel oor haar beroep en ook wat die uitdagings is wat dit inhou.
AF  SOUTH AFRICA