Die Groot Trek

19 Nov #DieGrootTrek - Karyn Maughan se nuwe boek.

22 MIN
Download (10.7 MB)
In Karyn Maughan se nuwe boek 'I will not be silenced" vertel sy ons meer van haar lewe as bekroonde Suid-Afrikaansejoernalis en ook wat dit beteken om verslag te lewer oor Jacob Zuma asook hoekom sy privaat vervolg word deur hom.
AF  SOUTH AFRICA