Die Groot Trek

5 Dec #DieGrootTrek - Leah bring Kersfees

35 MIN
Download (16.4 MB)
Die pragtige Leah het kom inloer om ons te vertel van haar nuwe rol as Aspoestertjie in die Pantomime. Sy het ook Nina se hart bly gemaak met n lekker Kersfees liedjie en verder het die span gesels oor alles wat voorle vir Leah.
AF  SOUTH AFRICA