Die Groot Trek

6 Dec #DieGrootTrek - Elandre sing Kersliedjies

27 MIN
Download (12.9 MB)
Doepie en Nina het 'n spesiale gunsie ingeroep en Elandre gevra om vir ons Kersfees Liedjies te kom doen. Nie net het die man almal se asems weggeslaan nie maar hy het ook eksklusiewe "Nuus" kom deel oor sy nuwe projek net op die GrootTrek
AF  SOUTH AFRICA