Die Groot Trek

12 Dec #DieGrootTrek - Wenke vir vakansietyd by die kus

17 MIN
Download (8.4 MB)
Andrew Ingram is een van die woordvoerders van die Nasionale Seereddings Instituut en hy vertel ons meer van waar die NSRI begin het, hoe hullle werk oor die ffeestyd en ook n paar praktiese wenke van hoe om jouself en jou familie veilig te hou tydens die feestyd as julle bietjie by die kus gaan kuier en in die see swem.
AF  SOUTH AFRICA