Ontbyt met Doepie en Nina

16 Jan #DieGrootTrek - Minke Marai Reenboogrant

19 MIN
Download (9.3 MB)
So baie Suid afrikaners sal die boeke uit die 90's onthou genaamd Reenboogrant. Showmax het 'n nuwe reeks oor die boeke en Hoofrol Minke Marais kom kuier by ons om meer te gesels oor die reeks en wat ons kan verwag.
AF  SOUTH AFRICA