20 Jan #DieGrootTrek - Dag in die lewe van 'n Vermaaklikheids agent
34 MIN
Download (16.1 MB)
Lisa Modisane is 'n talent agent wat baie bekende gesigte in die industrie verteenwoordig. Sy is ook toevallig Nina se agent en vertel ons vandag hoe sy in die bedryf beland het en ook wat jy nodig het as dit klink na die perfekte beroep vir jou!
AF
SOUTH AFRICA