31 Jan #DieGrootTrek - Klein Paradys wenners
26 MIN
Download (12.4 MB)
Lee-ann en Johan Gerber is die wenners van Seisoen 1 van Kyknet se reeks Klein Paradys. Hulle vertel vir ons van die uitdagings wat hulle beleef het oor die maand wat hulle gewerk het aan hulle "Mikro-woning" en van die beste oomblikke en hoekom almal self moet begin DIY by die huis.
AF
SOUTH AFRICA